Volle pas
Al 41 dae, van die eerste tree af
R1 018,44R1 131,60
- Minder as R25 per dag
- Toegang van dag een af, geen daaglikse hernuwing nie
- Herkyk enige dag wat jy gemis het
HartiesFM is ’n amptelike vennoot van The Bigg Pull
Begin 2 November in Centurion
Twintig van Suid-Afrika se sterkste mense trek ’n trok van Centurion tot in Kaapstad. Jy kyk elke dag 12 uur live, van vier kamerahoeke af, en jou kykpas help 19 liefdadighede.
Gebruik kode HARTIESFM vir 10% af op die volle pas · of sien al die pryse
Elke pas gee jou die volle stroom: 12 uur live per dag, al vier kamerahoeke, live chat en ’n argief om alles later te herkyk.
Al 41 dae, van die eerste tree af
R1 018,44R1 131,60
Net die dae wat jy wil sien
R26,22per dagR27,60
Een dag, vandag
R27,60per dag
Nog nie seker nie? Registreer as gratis volger (R0) en besluit later.
Registreer gratisRegistreer jy direk in The Bigg Pull-app? Onthou om die kode in te tik, anders kry jy nie die afslag nie.
Hulle trek weg in Centurion. Krugersdorp en Randfontein kom kort daarna, reg op ons drumpel. Dan gaan dit deur die Vrystaat en die Karoo tot in Kaapstad.
The Bigg Pull samel geld in vir negentien liefdadighede regoor die land. Elke atleet trek ook vir ’n saak van sy of haar eie keuse.
Wayne Price en twintig atlete het al ’n trok van Centurion tot in Kaapstad getrek. Dit het 35 dae gevat.
Nuwe span, 41 dae, en ’n poging op ’n Guinness-wêreldrekord. Hierdie keer kyk jy elke tree live.
Van ’n getroude paartjie tot Suid-Afrika se sterkste mans en vroue. Hulle trek in skofte, en die span wissel deur die dag. Volg hulle voorbereiding op The Bigg Pull se Facebook-blad.
’n Live stroom van 12 uur per dag, al vier kamerahoeke, live chat, en ’n argief waar jy enige dag kan herkyk.
Nee. Alles gaan in die herkyk-argief, so jy kan saans of oor die naweek inhaal.
Ja. Met Kies jou dae betaal jy R27,60 per dag wat jy kies, en met kode HARTIESFM kry jy 5% af.
Tik HARTIESFM in as promo-kode wanneer jy registreer. Dit gee 10% af op die volle pas en 5% af op gekose dae. Registreer jy in die app, moet jy die kode self intik.
The Bigg Pull samel geld in vir 19 liefdadighede. HartiesFM is ’n amptelike vennoot en ontvang ’n deel van die inskrywings wat via ons kom. So help jy die liefdadighede én jou plaaslike stasie.
2 November, Centurion. Wees daar van die eerste tree af, live.
Kry my kykpasHartiesFM is ’n amptelike Revenue Partner van The Bigg Pull. Inskrywings deur hierdie bladsy word aan HartiesFM gekoppel.