Bemarking wat werk!
Dit gaan nie net oor radio nie – ons span bestaan uit kundiges van een van die top advertensie-agentskappe in Suid-Afrika. Dit beteken jy kry nie net fantastiese advertensies op ons radio nie, maar ook ‘n volledige digitale strategie. Van radio en sosiale media plasings tot webwerf-baniere en betaalde tregter-advertensies – ons dek dit alles!
Hier doen ons dinge anders, selfs as dit by bemarking kom. Laat ons saam jou besigheid groei. Vir ons is jy nie net ‘n nommer nie, maar deel van die HartiesFM-familie.
Kontak ons vandag vir spesiale pakket net vir jou.
Bekostigbare Advertensie Opsies
Nuusbrief
Kry die nuutste nuus, stories, en meer direk in jou inbox!”