Van Hartbeespoort tot oor die land — jou gemeenskap, jou musiek, jou stasie.
Twintig van Suid-Afrika se sterkste mense trek ’n trok van Centurion tot in Kaapstad (2 Nov – 12 Des). Kyk live en help 19 liefdadighede. Gebruik kode HARTIESFM vir 10% af.
Welkom by HartiesFM, jou nuwe gunsteling aanlyn radiostasie! Hier is jy tuis tussen goeie musiek, geloof en positiewe nuus – dinge wat vir ons na aan die hart lê.
HartiesFM is gebore uit ‘n droom om ‘n plek van rus en omgee te skep, ‘n wegbreek van die geraas. Hier is jy nie net ‘n luisteraar nie, maar deel van iets groters. Sluit aan en help ons om ‘n verskil te maak!
Nuusbrief
Kry die nuutste nuus, stories, en meer direk in jou inbox!”