Tuis /
On-Air-Academy
/Top 3

Tanya Enslin, 34. Ma van n 9 jarige meisie. Getroud met Albert. Oud onderwyseres. Aspirante tattoo kunstenaar. Fibromyalgia warrior. Diereliefhebber. Kort en kragtig.

Ek is Rene Gower. Ek is n energieke en passievolle mens wat lief is vir mense, kinders, lees en natuurlik musiek. As gevolg van my liefde vir kinders, het ek n paar jaar gelede Leesfees begin waar ek die liefde vir lees by kinders kweek. Ek hou van uitdagings, dit hou die lewe lekker en interessant, en dis een van die redes waarom ek besluit het om deel te neem aan Harties FM se omroepers opleiding. Ek is baie opgewonde vir die program en om alles van die radiowereld te leer.

Morris Paige 28 jaar oud. Musikant vanaf KZN Gevestig in Gauteng. Baie ambisie en Liefde vir baie verskillende dinge onder andere: Musiek,Vlieg. Motorfietse en Honde. "Solo"Career in die Musiekbedryf asook 'n Orkes.
HartiesFM is meer as ‘n radio stasie – ons is ‘n omgee stasie wat jou daagliks inspireer met goeie nuus en positiewe stories. Ons is hier om mekaar te ondersteun en ‘n verskil te maak. Jy is nie net ‘n luisteraar nie; jy is deel van ons familie. Dankie dat jy saam met ons die reis aanpak!
HARTIESFM
Copyright © 2022. All rights reserved.