WhatsUuuuuP!!

logo_kingprice_4x

Wen jou deel van R60 000 kontant, danksy HartiesFM en King Price.

Wen jou deel van

R60 000 kontant, danksy HartiesFM en King Price.

Stap 1

Stuur ‘n WhatsApp met die woord kingprice (een woord, alles kleinletters) na 062 384 4106.

Stap 2

Volg net die eenvoudige stappe op WhatsApp en kry jou vinnige, verpligting-vrye kwotasie. Makliker kan dit nie wees nie!

Onthou, as ons jou bel moet jy die foon antwoord met:

WhatsUuuuuup King Price! Ek het ‘n kwotasie!

unnamed

Kompetisiereëls

Om in aanmerking te kom vir die inskrywing, kry ‘n verpligting-vrye kwotasie by King Price wat nie ouer as 30 dae is nie, met ‘n minimum premie van R450 vir nuwe kliënte.

As jy reeds ‘n King Price-kliënt is, kan jy kwalifiseer deur enige bykomende dekking by jou bestaande polis te voeg.

WhatsApp dan die woord ‘kingprice’ (een woord, alles kleinletters) na 062 384 4106 en volg die maklike instruksies.

Onthou, as ons jou bel moet jy die foon antwoord met:

WhatsUuuuuup King Price! Ek het ‘n kwotasie!

King Price. Kwoteer, spaar en wen met WhatsApp.

Toe King Price hul deure 13 jaar gelede oop gemaak het, het hulle die versekeringsbedryf op sy kop gedraai met hul koninklike diens, karpremies wat maandeliks verminder en polisbewoording wat uiteindelik verstaanbaar was. Nou doen hulle dit weer! Hoe? Deur jou die opsie te gee om ’n kwotasie te kry, jou polis te bestuur en te eis op WhatsApp. King Price is nie net ’n versekeringsmaatskappy nie, hulle is ’n wêreldklas-span wat die reëls herskryf. 1 gelukkige kliënt op ’n slag. King Price is making insurance great again.

No fake news. Just lekker insurance. 

*Premies is risikoprofiel afhanklik, maandeliks betaalbaar en word jaarliks hersien.”

King Price is ’n gelisensieerde FDV- 43862. B’s en V’s geld.

Kompetisie T’s en Cs – klik hier

Skryf nou in en wen – WhatsUuuuuup!