fbpx

Hulpfonds

Hulpfonds

Ons benodig jou hulp.

Harties Fm het jou hulp nodig

Met jou waardevolle bydrae help jy ons om ‘n wesenlike verskil te maak in die lewens van gesinne wat in moeilike tye verkeer. Jou ondersteuning stel ons in staat om ons liefdadigheidswerk verder uit te brei, sodat ons meer hande kan bereik en hoop kan bring aan dié wat dit die nodigste het. Boonop verseker jou bydrae dat ons aanhou om die beste vermaak en inhoud te bied, nie net aan jou en elke lid van die Harties FM familie hier in Suid-Afrika nie, maar ook aan luisteraars regoor die wêreld. Jou betrokkenheid beteken dat ons die klankbaan van herinneringe, vreugde, en inspirasie vir duisende mense kan voortdra, dag na dag..

Debietorders

Veilige transaksies deur

Donasies

Bank: FNB

HartiesFM (PTY) LTD

Rekening nommer: 63001447407

Tak kode: 252145

verwysing: donasie

Baie dankie vir julle ondersteuning